ngoverkruin@gmail.com

Tel No: 012 567 2177 / 012 567 7943 

Faks No: 086 762  0918

Kameeldoringlaan 65, Wonderboom Pretoria

Gesinsdiens om 09:00 en Aanddiens om 18:00

Kerk auditorium tydens 'n oggenddiens
Kinders tree op met Palm Sondag
Mannekoor optrede
Bedieningsgroep met 'n uitreik aksie
Ons Padkafee se cheffs
Hight Tea 2014

Wie is ons

Die Ned Geref Gemeente Overkruin is 'n gemeente met ongeveer 1300 lidmate aan die noordekant van die Magaliesberg. Ons gemeente word bedien deur 2 voltydse leraars. Dit is 'n gemeente met 'n eie gereformeerde identiteit wat vernuwend oor haar roeping binne die groter samelewing dink.

 

As jy so bietjie verder op hierdie webwerf rondkuier sal jy ontdek dat ons gemeente met heelwat aksies 'n verskil probeer maak in lidmate en nie-lidmate se lewens. Ons saamwees as gelowiges is vir ons belangrik en daarom sien ons ons eredienste as die feesgeleenthede waar God telkens geloof en aanbid word.

 

Ons kleingroepbyeenkomste sorg vir onderlinge verbondenheid en geestelike groei en ons uitreike na buite streef daarna om hoop aan mense te bring.

d01CFD645

Tel No: 012 567 2177 

Kameeldoringlaan 65, Wonderboom Pretoria

Kantoorure

Maandae tot Vrydag: 08:00 - 13:00
Sondae: 09:00 - 10:15, 19:00 - 19:15

Wie is Ons

Die Ned Geref Gemeente Overkruin is 'n gemeente met ongeveer 2000 lidmate aan die noordekant van die Magaliesberg. Ons gemeente word bedien deur 2 voltydse leraars. Dit is 'n gemeente met 'n eie gereformeerde identiteit wat vernuwend oor haar roeping binne die groter samelewing dink. Lees hier meer.

DMC Firewall is developed by Dean Marshall Consultancy Ltd