ngoverkruin@gmail.com

Tel No: 012 567 2177 / 012 567 7943 

Faks No: 086 762  0918

Kameeldoringlaan 65, Wonderboom Pretoria

Gesinsdiens om 09:00 en Aanddiens om 18:00

Kerk auditorium tydens 'n oggenddiens
Kinders tree op met Palm Sondag
Mannekoor optrede
Bedieningsgroep met 'n uitreik aksie
Ons Padkafee se cheffs
Hight Tea 2014

Kleingroepe

Daar is verskeie bestaande kleingroepe in die gemeente waarby u kan inskakel. Kontak vir ds. Heinrich Carstens vir meer inligting. Tel. 083 566 1490 epos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

adult1

Tel No: 012 567 2177 

Kameeldoringlaan 65, Wonderboom Pretoria

Kantoorure

Maandae tot Vrydag: 08:00 - 13:00
Sondae: 09:00 - 10:15, 19:00 - 19:15

Wie is Ons

Die Ned Geref Gemeente Overkruin is 'n gemeente met ongeveer 2000 lidmate aan die noordekant van die Magaliesberg. Ons gemeente word bedien deur 2 voltydse leraars. Dit is 'n gemeente met 'n eie gereformeerde identiteit wat vernuwend oor haar roeping binne die groter samelewing dink. Lees hier meer.

DMC Firewall is a Joomla Security extension!