Kooroefentye vind normaalweg op Woensdagaande plaas. Skakel asb. die orrelis vir enige navrae en meer inligting.
Kooroefentye vind normaalweg op Woensdagaande plaas. Skakel asb. die orrelis vir enige navrae en meer inligting.
Kameeldoringlaan 65, Wonderboom Pretoria
Maandae tot Vrydag: 08:00 - 13:00
Sondae: 09:00 - 10:15, 19:00 - 19:15
Die Ned Geref Gemeente Overkruin is 'n gemeente met ongeveer 2000 lidmate aan die noordekant van die Magaliesberg. Ons gemeente word bedien deur 2 voltydse leraars. Dit is 'n gemeente met 'n eie gereformeerde identiteit wat vernuwend oor haar roeping binne die groter samelewing dink. Lees hier meer.