ngoverkruin@gmail.com

Tel No: 012 567 2177 / 012 567 7943 

Faks No: 086 762  0918

Kameeldoringlaan 65, Wonderboom Pretoria

Gesinsdiens om 09:00 en Aanddiens om 18:00

Omgee

Xander Davel:

OMGEE (“onvoorwaardelike liefde”) is die omgee-diensgroep van NG Overkruin. OMGEE se leuse is “omgee vir mekaar” – en dit is wat ons wil uitstraal.

 

Ons konsentreer op projekte soos: teeskink by ere-dienste en begrafnisse; die gemeente-ete; en die onderskeie feeste en omgeegeleenthede van die gemeente.

cross-equals-love1

Tel No: 012 567 2177 

Kameeldoringlaan 65, Wonderboom Pretoria

Kantoorure

Maandae tot Vrydag: 08:00 - 13:00
Sondae: 09:00 - 10:15, 19:00 - 19:15

Wie is Ons

Die Ned Geref Gemeente Overkruin is 'n gemeente met ongeveer 2000 lidmate aan die noordekant van die Magaliesberg. Ons gemeente word bedien deur 2 voltydse leraars. Dit is 'n gemeente met 'n eie gereformeerde identiteit wat vernuwend oor haar roeping binne die groter samelewing dink. Lees hier meer.

Our website is protected by DMC Firewall!