Dr Petrus Moolman. Sondag 29 Januarie 2023
Om na die diens te luister, gebruik dié skakel:
Sondagaand 22 Januarie 2023 – Ds. Heinrich Stapelberg
Geloofsfamilie, ek is ook die aand aan die beurt.Ons begin Sondag aand met ons Toewydingsreeks: “Hy moet meer word en ek minder”Ek skop af met die tema: God se spieëls. Elkeen van ons is geskep in die beeld van God. Dit gee vir elkeen van ons ‘n verantwoordelikheid om te lewe volgend die waardes, liefde…
Sondagoggend 22 Januarie 2023 – Ds. Heinrich Stapelberg
Goeiedag GeloofsfamilieEk begin Sondag my nuwe hoofstuk saam met julle as geloofsgemeenskap. Ek vestig my HOOP op ons Almagtige Drie – Enige God en weet dat hy ons saam sal lei.Hoop is ook my tema vir Sondag oggend se erediens saam met my bevestiging. Ek nooi elkeen van julle uit om dit saam met ons…
15 Januarie 2023 – Ds. Willie Rothmann
Goeiedag geloofsfamilie. Die meeste van ons sal vanmôre sê ons begeer die Here se presensie meer as sy presente. Dit is die regte ding om te sê, maar dit is nie altyd so nie. Want jy sien, om op die presensie van God ingestel te wees vra van ons om op ‘n totaal nuwe manier…
Sondag 8 Januarie 2023 Dr Petrus Moolman
gebruik gerus hierdie skakel om na die diens te kyk:
KERSSANGDIENS SONDAG 27 NOVEMBER 2O22 Liturg Dr Petrus Moolman
Klik op hierdie skakel om na die diens te kyk
30 Oktober 2022 – Ds. Willie Rothmann
Goeiedag geloofsmailie, Eerskomende Sondag het ons die ongelooflike voorreg om deel te hê aan die Nagmaal. Die Here nooi elkeen uit om saam met Hom om die tafel te kom sit… die tekens van die Nagmaal te gebruik en te onthou. Jy is welkom om saam te kom aanbid.
Sondag 23 Oktober 2022 – Ds. Willie Rothmann
Goeiedag geloofamilie,Daar is baie storms in ons lewens. Die voordeel van storms natuur, is dat ons dit kan sien kom. Ons kan daarvoor voorberei en sekere voorsorgmaatreels tref.Ons lewens is ongelukkig van so aard dat ons nie altyd alle storms sien kom nie. Daar is emosionele en geestelike storms. Storms wat so skielik oor ons…