1 Januarie 2023 – Ds. Willie Rothmann

Dit is die eerste Sondag na een van die geestelike hoogtepunte van die jaar, naamlik Kersfees.
Maar wat beteken dit vir die meeste mense waar hulle weer terugkeer na moeilike omstandighede en waar hulle gekonfronteer word met die donker realiteite van die wereld.
Sondag gesels ons verder hieroor.