12 Februarie 2023 -Ds. Willie Rothmann

ema: Bewaar jou hart

Teks: Prediker 4:20-27

Daar is talle maatreëls wat ons tref om te verseker dat ons en ons gesinne veilig is teen kwaaddoeners.
Ons rig hoë mure en palisades op…
Ons installeer alarm sisteme en elektriese heinings.
Ons sit sekuriteitshekke en die diefwering op by elke moontlike ingang…
ons doen alles in ons vermoë om seker te maak dat kwaadddoeners nie ons en ons geliefdes se lewe bedreig nie…

En tog, nooi ons die gevaarlikste gedagtes en emosies toe om vrylik in ons harte in te kom en lewensrigting te bepaal.

God se Woord waarsku ons om ons harte, en ons gedagtes te beskerm, juis omdat di tons lewens in ‘n rigting vorseer wat nie in lyn is met God se wil nie.

Vanda gesels ons verder oor hoe die Here ons bemagtig om ons harte te beskerm

https://youtube.com/live/yPhNBpWV1eU