Erediensriglyne vir Groot Lydensweek & Paasnaweek van 2020 – Ds Corné Randall

10 April 2020 – Goeie Vrydag

Laai die Stilliturgie vir Paassondag hier af.

Laai die Groepsliturgie vir Paassondag hier af.

12 April 2020 – Paassondag

Agtergrond tot die lees van die Groot Lydensweek Hulpmiddel

Ds Corné Randall gesels oor Groot Lydensweek en die materiaal wat beskikbaar is vir gebruik

Laai PDF-weergawe van die Groot Lydensweek Hulpmiddiel hier af

Beste lidmaat,

Die doel van hierdie boekie is om jou te begelei om iets van die lydensweg wat Jesus gestap het, te beleef. Jesus het hierdie lydensweg gestap sodat ek en jy lewe, en dit in oorvloed kan hê. Natuurlik kan `n mens nie aan Jesus se lydensweg, kruisiging en dood los van die leë graf (opstanding van Jesus) dink nie, maar ek wil jou graag uitnooi om dag – vir – dag by `n spesifieke teksgedeelte wat iets van Jesus se lyding uitlig, stil te staan en nie dadelik aan Jesus se opstanding te dink nie wanneer jy die teksgedeeltes lees.