30 Oktober 2022 – Ds. Willie Rothmann


Goeiedag geloofsmailie,

Eerskomende Sondag het ons die ongelooflike voorreg om deel te hê aan die Nagmaal.

Die Here nooi elkeen uit om saam met Hom om die tafel te kom sit… die tekens van die Nagmaal te gebruik en te onthou.

Jy is welkom om saam te kom aanbid.