Aanddiens, 13 Maart 2022 – Dr. N Steyn

Die koeël is deur die kerk… Psalm 27 sê nogal iets daaroor. Ons leef in onstuimige tye. Tye van vrees, oorlog en onsekerheid. Waar sal ons moed kry om vorentoe te lewe? Waarop sal ons staatmaak en vertrou? Kom dink vanaand saam met ons hieroor…

Volg gerus die skakel om deel te word van die diens.