Aanddiens 15 Mei 2022 – Ds. Willie Rothmann

Een van die belangrikste “voorvereistes” vir gelowiges om die Koninkryk van God te sien is om wedergebore te wees.

En tog wanneer ons gekonfronteer word met die vraag of ons wedergebore, sukkel ons om die antwoord te gee.

Sondagaand gaan ons verder gesels oor wat wedergeborenheid beteken en wat dit van jou as kind van die Here vra.

U kan op die volgende skakel druk, om na die volledige diens te luister: