Donderdag 13 Mei – Hemelvaartdiens – dr. Thinus van Staden

Tydens hierdie erediens lees dr. Thinus vanuit Markus 16: 1 – 8

Vir die opname van die preek, volg die skakel

Vir die video van die erediens, druk op die onderstaande prentjie:

Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;
Johannes 1:12

Sondag 18 April 2021 – ds. Corné Randall

Skriflesing: Lukas 24: 36 – 49. Tema: Wanneer Jesus verskyn. Die sakrament van die doop word bedien en ons gee ook terugvoering oor die besluit van die gemeenteraad oor die vulling van die leraarspos. Jy is welkom om saam te kom aanbid!

Luister na die preek...

Sondag 11 April – dr. Nelius Steyn

Dr. Nelius hanteer die Woordverkondiging vanuit Handelinge 4: 32 – 35. Die tema van die erediens is: Sal iemand hand gee, asseblief? Vir die opname van die erediens, druk op die onderstaande prentjie.

Luister na die preek...

Sondag 11 April – ds. Corné Randall

Tydens vanoggend se erediens lees ons uit Handelinge 4: 32 – 37. Ons tema van die erediens is: Ek en jy, lewende penne. Kom aanbid saam! Vir die opname na die erediens, druk op die onderstaande prentjie

Luister na die preek...

Sondag 4 April 2021 – ds. Corné Randall

Christus het opgestaan, Hy het waarlik opgestaan! Tydens vanogggend se PaasFEES erediens lees ons uit 1 Kor 15: 12 – 20. Kom vier saam met ons FEES. Jy is baie welkom om saam te aanbid. Vir die volledige erediens, druk op die onderstaande prentjie.

Luister na die preek...

Groot Lydensweek Donderdagaand – ds. Corné Randall

As deel van ons reeks tydens groot LYDENSWEEK lees ons vanaand uit Filippense 2: 1 – 11. Ons tema is: Die mak gemaakte kruis. Ons vier ook Nagmaal saam. Vir die volledige erediens, druk op die onderstaande prentjie:

Luister na die preek...

Groot Lydensweek Woensdagaand Dr Petrus Moolman

As jy nie die diens wil kyk kliek hierhttps://youtu.be/QoJgN0dMTg8

Luister na die preek...

Groot Lydensweek – Dinsdagaand Dr Petrus Moolman

Om na die diens te kyk, kliek hier. https://youtu.be/wCv5P35KEb4

Luister na die preek...

GROOT LYDENSWEEK – MAANDAGAAND Dr Petrus Moolman

Om na die diens te kyk kliek hier https://youtu.be/wTtGvhXUyW0

Luister na die preek...