Donderdagaand 20 Mei 2021 – Pinkster 5 – dr. Thinus van Staden

Tydens vanaand se aanddiens, reis ons verder deur die Evangelie van Markus wanneer ons saam lees uit Markus 5: 1 – 20.

Die tema van vandag se erediens is: Ons leef in die Heilige Gees, maar daar is ook onrein geeste in die wêreld

Vir die opname van die preek, volg gerus die skakel.

Vir die volledige video van die erediens, druk op die onderstaande prentjie.