Dr. Nelius Steyn – 7 Junie 2020. Aandkerk

Jy is welkom om na die klankbaan van die erediens te luister, deur op hierdie skakel te kliek.

Of jy kan die volledige erediens se video vanaf Sondagmiddag om 13:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.

Jy is ook welkom om Sondagaand 19h00 saam met ons die diens te bespreek en nagmaal te vier op Zoom.

Die skakel vir die zoom gesprek is: https://us04web.zoom.us/j/79076410474?pwd=b1lrU2s2ZjN1R3cra3prd29ERXJaZz09

ID: 790 7641 0474

Pasword: 1E1wqc

Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;
Johannes 1:12

Sondag 20 September 2020 – ds. Corné Randall – Aandkerk.

Ds. Corné het by dr. Roelf Opperman van NG Kameeldrift gaan kuier om oor die onderwerp van vandag se Aandkerk, selfmoord, te gesels. Van die vrae waarby hulle stilstaan is: 1. As die seer te veel word – vergewe God mense wie selfmoord gepleeg het? 2. Wat van die seer van die mense wat agterbly?…

Luister na die preek...

Sondag 20 September 2020 Dr Petrus Moolman – Virtuele Oggenddiens

Dr Petrus Moolman neem jou saam na die bekende Oos-Vrystaatse MOOLMANSHOEK en deel die onderwerp “Volg MY!” Volg ons altyd die “regte” Jesus? Vir die virtuele diens druk die skakel Vir die klankbaan druk dié skakel Vir ‘n skriftelike kopie van die preek druk dié skakel

Luister na die preek...

Sondag 13 September 2020 – Elané Sassenberg

Vandag is ons lengtesangdiens. Dit is wonderlik om ook deur musiek die teenwoordigheid van God te beleef. Jy is welkom om die klankbaan van die erediens deur hierdie skakel af te laai. Jy kan ook die virtuele erediens gaan kyk deur om op hierdie skakel te kliek.

Luister na die preek...

Sondag 13 September 2020 – ds. Corné Randall – Aandkerk.

Die Stoïsyne filosowe sê alles in die lewe is vooraf geprogrammeer en gebeur soos wat dit gebeur, punt. Niks wat `n mens doen kan enige iets aan dit verander nie – maak vrede daarmee en leer om saam met dit te leef. Die filosofiese lyn van Epicurus sê alles wat gebeur is random. Weereens, daar…

Luister na die preek...

Sondag 6 September 2020 – ds. Corné Randall

Ons sluit ons reeks oor geloofshelde vandag af wanneer ons by die verhaal van Ragab in Josua 2 en 6 stilstaan. Deur die verhaal van Ragab word `n mens uitgedaag en gehelp om oor die volgende twee vrae te dink: Hoe dink ek en jy oor onsself en ons rol in God se koninkryk? Is…

Luister na die preek...

Aandkerk – Sondag 6 September 2020 – Ds Heinrich Carstens

MINDER MENS Vanaand gesels ons oor diskriminasie en vooroordeel… en die manier waarop ons dikwels van ander MINDER MENS maak omdat ons van hulle verskil. Ons kyk weer na die verhaal van die barmhartige Samaritaan en hoe Jesus met hierdie gelykenis ons vooroordele blootstel. MAAR… ons dink veral ook na oor God se droom vir…

Luister na die preek...

Elané Sassenberg – 30 Augustus 2020

Van geloof tot geliefd. Ons staan vanoggend stil by Moses se geloof. Jy kan na die klankbaan van die erediens luister by hierdie skakel. Volg gerus hierdie skakel om die erediens te kyk.

Luister na die preek...

Aandkerk – Sondag 30 Augustus 2020 – Ds Heinrich Carstens

YOU’VE GOT MAIL!!! Met vanaand se Aandkerk gesels ons oor Paulus… die ou wat so baie briewe geskryf het in die Nuwe Testament. Ons leer so bietjie meer van sy lewe en hoe God hom op ‘n wonderlike manier gebruik het in die verkondiging van die evangelie en die vestiging van die kerk. MAAR… ons…

Luister na die preek...