Dr Petrus Moolman – 28 Junie 2020

Dr Petrus Moolman vra die vraag of Jesus nog steeds van ‘n klein bietjie baie kan maak.

Jy is welkom om na die klankbaan van die erediens te luister, deur om op hierdie skakel te kliek.

Of jy kan die volledige erediens se video vanaf Sondagoggend om 06:00 op Youtube kyk by hierdie skakel.

Vind hier die skakel na die PDF-dokument met Sondag se erediens.