Dr Petrus Moolman – Sondag 17 Mei 2020 – Oggenddiens

Vind hier die skakel na die PDF-dokument met gespreksriglyne vir Sondagaand.

Jy is ook welkom om na die klankbaan van die gespreksriglyne te luister, deur op hierdie skakel te kliek.

Of jy kan die volledige gespreksvideo vanaf Sondagoggend om 06:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.