Sondag 26 Februarie 2023 Dr Petrus Moolman (Afkskeidsboodskap)
Om op die diens in te skakel gebruik hierdie skakel: https://youtube.com/live/fN6cSdfXo7k
12 Februarie 2023 -Ds. Willie Rothmann
ema: Bewaar jou hart Teks: Prediker 4:20-27 Daar is talle maatreëls wat ons tref om te verseker dat ons en ons gesinne veilig is teen kwaaddoeners.Ons rig hoë mure en palisades op…Ons installeer alarm sisteme en elektriese heinings.Ons sit sekuriteitshekke en die diefwering op by elke moontlike ingang…ons doen alles in ons vermoë om seker…
Sondagaand 22 Januarie 2023 – Ds. Heinrich Stapelberg
Geloofsfamilie, ek is ook die aand aan die beurt.Ons begin Sondag aand met ons Toewydingsreeks: “Hy moet meer word en ek minder”Ek skop af met die tema: God se spieëls. Elkeen van ons is geskep in die beeld van God. Dit gee vir elkeen van ons ‘n verantwoordelikheid om te lewe volgend die waardes, liefde…
Sondagoggend 22 Januarie 2023 – Ds. Heinrich Stapelberg
Goeiedag GeloofsfamilieEk begin Sondag my nuwe hoofstuk saam met julle as geloofsgemeenskap. Ek vestig my HOOP op ons Almagtige Drie – Enige God en weet dat hy ons saam sal lei.Hoop is ook my tema vir Sondag oggend se erediens saam met my bevestiging. Ek nooi elkeen van julle uit om dit saam met ons…
15 Januarie 2023 – Ds. Willie Rothmann
Goeiedag geloofsfamilie. Die meeste van ons sal vanmôre sê ons begeer die Here se presensie meer as sy presente. Dit is die regte ding om te sê, maar dit is nie altyd so nie. Want jy sien, om op die presensie van God ingestel te wees vra van ons om op ‘n totaal nuwe manier…
Sondag 8 Januarie 2023 Dr Petrus Moolman
gebruik gerus hierdie skakel om na die diens te kyk:
1 Januarie 2023 – Ds. Willie Rothmann
Dit is die eerste Sondag na een van die geestelike hoogtepunte van die jaar, naamlik Kersfees.Maar wat beteken dit vir die meeste mense waar hulle weer terugkeer na moeilike omstandighede en waar hulle gekonfronteer word met die donker realiteite van die wereld.Sondag gesels ons verder hieroor.
KERSSANGDIENS SONDAG 27 NOVEMBER 2O22 Liturg Dr Petrus Moolman
Klik op hierdie skakel om na die diens te kyk