Ds. Corné Randall – 12 Julie 2020 – Aandkerk

Tydens hierdie Aandkerk geleentheid gesels ds. Corné na aanleiding van Handelinge 2:37-42 oor 4 beginsels waarvolgens die vroeë Christene gelewe het.

Jy is welkom om na die klankbaan van die erediens te luister, deur hierdie skakel te volg.

Indien jy graag `n teksweergawe van die erediens wil lees, volg hierdie skakel

Of jy kan die volledige erediens se video vanaf Sondagmiddag om 13:00 op Youtube kyk, deur hierdie skakel te volg