Ds. Heinrich Carstens – 14 Junie 2020

In vanoggend se erediens luister ons weer na die verhaal van Abraham en Sara en hoe die BELAGLIKE beloftes van ‘n nageslag vir hulle op die ou end laat SKATERLAG van vreugde. Ons lees uit Genesis 18:1-14

Jy is welkom om na die klankbaan van die erediens te luister, deur op hierdie skakel te kliek.

Of jy kan die volledige erediens se video vanaf Sondagoggend om 06:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.

Sondag 14 Junie 2020