Ds Heinrich Carstens – 19 Julie 2020

Ons staan vanoggend stil by die tweede tema in ons reeks van sogenaamde “geloofshelde” waarvan die skrywer van die Hebreërbrief praat.

Henog… die lewe van die man met die vreemde doodsberig.

Volg gerus hierdie skakel vir ‘n geskrewe PDF-weergawe van die erediens.

Of jy kan na die klankbaan van die erediens luister, by hierdie skakel.

Jy kan natuurlik ook die volledige erediens se video vanaf Sondagoggend om 06:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.