Ds. Heinrich Carstens – 21 Junie 2020 – Vadersdag

Voel dit soms vir jou asof die VRAAGTEKENS van jou lewe (teleurstelling, hartseer, moeilike omstandighede) net groter en duideliker is as God se UITROEPTEKENS (beloftes)?  Ons lees die verhaal van Abraham wat die opdrag kry om vir Isak – sy langverwagte seun – te offer.  En ons word opnuut verseker dat God se UITROEPTEKEN in die vorm van die kruishout op Golgota altyd vas sal staan.  Ons lees Genesis 22:1-14.

Jy is welkom om na die klankbaan van die erediens te luister, deur op hierdie skakel te kliek.

Of jy kan die volledige erediens se video vanaf Sondagoggend om 06:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.

Sondag 21 Junie 2020 – Ds Heinrich Carstens – Genesis 22:1-14