Ds Heinrich Carstens – 9 Augustus 2020 – Nasionale Vrouedag

Ons onderbreek vandag ons reeks oor die GELOOFSHELDE om op Nasionale Vrouedag te dink oor die plek van VROUE vanuit die skeppingsverhaal soos in Genesis 1:26-28 vertel.

Vroue… die toppunt van God se skepping!

Volg gerus hierdie skakel vir ‘n geskrewe PDF-weergawe van die erediens.

Of jy kan na die klankbaan van die erediens luister, by hierdie skakel.

Jy kan natuurlik ook die volledige erediens se video vanaf Sondagoggend om 06:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.

Sondag 9 Augustus 2020 – Nasionale Vrouedag – Ds Heinrich Carstens