Sondagaand 14 November 2021 – Ds. C. Randall
Teks: Lukas 5:1-11. Tema: Ichthys Kom deel gerus in hierdie spesiale geleentheid!
Sondagoggend 14 November 2021 – Ds. C. Randall
Teks: Efesiërs 5:6-20. Tema: Kom, weeg ‘n bietjie … Jy is baie welkom om saam te kom aanbid.
Sondagaand, 31 Oktober 2021 – Dr. N Steyn
More-aand 18:00 se tema by die nagmaal en toewyding van leiers is: Lei deur te dien! Vanuit Jesaja 40:31 en die groot gebod in Markus 12:28-34. Wil jy koning kraai, of so op God vertrou dat jy met arendsvlerke sweef? Kom deel gerus in hierdie spesiale geleentheid! Kliek gerus die volgende skakel vir die erediens.
Sondagoggend, 31 Oktober 2021 – Ds. E Sassenberg
Ons sluit Sondag af met ons reeks – Ek glo. Ons gaan saam terug dink aan wat ons vier op Hervormings-Sondag . Ons gaan ook daarna saam die nagmaal vier en dank birng aan die Here. Teks: Open. 21:1-8 Tema: Ek glo aan die OPSTANDING en die EWIGE LEWE. Kliek gerus op die skakel indien…
Dr Petrus Moolman Sondagaand 24 Oktober 2021
Om na hierdie diens te kyk, gebruik hierdie skakel https://youtu.be/1K_2d7sfzOo
Sondagoggend, 10 Oktober 2021 – Ds. E Sassenberg
Ons lees saam uit Markus 10:17-31. Wat ‘n interessante gedagte om ‘n kameel deur die oog van ‘n naald te trek? Kom ons dink saam oor God se genade en geskenk wat Hy vir ons gee. Tema: Nie houding nie- Verhouding! Skakel gerus in by die diens deur om op die volgende skakel te kliek.
Sondagoggend 3 Oktober 2021 – Ds. C. Randall
Teks: Markus 10: 13 – 16 Tema: Oppie, Abba! Jy is baie welkom om saam te kom aanbid. Vir die volledige erediens, druk op die onderstaande prentjie
Sondagoggend, 26 September 2021 – Ds. E Sassenberg
Ons staan Sondag stil by die belangrikheid van gebed in ons geloofsgemeenskap. Tema: Daarom bid mens! Teks: Jakobus 5:13-20 Volg gerus hierdie skakel vir die erediens.