Elané Sassenberg 19 Julie 2020 – Aandkerk
In die gespreksvideo kyk ons na die verhaal van die reiniging van die tempel in Matteus 21:12-17?
Jy is welkom om na die klankbaan van die erediens te luister, deur hierdie skakel te volg.
Of jy kan die volledige erediens se video vanaf Sondagmiddag om 13:00 op Youtube kyk, deur hierdie skakel te volg.