Groot Lydensweek Donderdagaand – ds. Corné Randall

As deel van ons reeks tydens groot LYDENSWEEK lees ons vanaand uit Filippense 2: 1 – 11. Ons tema is: Die mak gemaakte kruis. Ons vier ook Nagmaal saam.

Vir die volledige erediens, druk op die onderstaande prentjie: