Stuur ons ñ boodskap!
Stuur ons ñ boodskap!
Stuur ons ñ boodskap!
Stuur ons ñ boodskap!
“maar juis daarom was God my genadig sodat Christus Jesus aan my, as die grootste sondaar, al Sy verdraagsaamheid sou betoon en ek n voorbeeld kon wees vir almal wat in die toekoms in Hom sou glo om die ewige lewe te verkry”
- 1 TIMOTEUS 1:16
NUWE LIDMATE
NUWE LIDMATE
Sluit aan by ons gemeente
Hoe om by ons gemeente aan te sluit
Laai die nodige vorm HIER af. Nadat dit ingevul is kan dit met die volgende besoek aan ons kerk ingelewer word.
Die vorm kan ook per e-pos aangestuur word na admin@ngoverkruin.org.za.
Of bel ons kerkkantoor vir meer inligting.