Kuns in klip

Dr Petrus Moolman besin oor die vernuf om die uitdagings van 2020 en 2021 soos ‘n kunswerk uit te beitel.

Om hierdie artikel te lees klik hier

U sal my die pad van die lewe bekend maak; versadiging van vreugde is voor u aangesig, lieflikhede in u regterhand, vir ewig.
Psalms 16:11

HOE WERK ALLEENWEES & EENSAAMHEID?

Dr Petrus Moolman In Covid-19 afsondering, Maart 2020 Laai PDF dokument hier af. Covid-19, die wêreldwye Coronavirus het die aarde met ‘n slag getref! Hoe snaaks dit ookal mag klink, in sommige opsigte is dit die beste ding wat ooit kon gebeur het. Ek verwys spesifiek na die aarde. Oral is daar tekens dat die…

Luister na die preek...