Lyding en Hoop – Dr. Petrus Moolman

Lydenstyd 2020 en Paasnaweek is agter die rug. Ons het dit oorleef en is gestimuleer deur mandjiesvol boodskappe, preke en sommer net onderlinge bemoediging. Dit is goed dat ons die Paasnaweek in afsondering kon vier. Dit het tog ‘n ander dimensie aan die lig gebring van stilword, bepeinsing en selfontdekking.

Gedurende hierdie tyd het ek na talle preke geluister oor lyding. Dit was nogal ‘n insiggewende reis om opnuut na te dink en te luister na verskillende interpretasies van lyding en veral die antwoord op lyding, nl HOOP. Ek het daarom ‘n bietjie dieper gedelf in literatuur oor die onderwerp en weereens gevind dat mens in jou leeftyd waarskynlik nie al die geskrifte sal kan deurwerk nie. Ek wil met jou so klein ietsie van dié reis kom deel.

Lees verder deur die PDF hier af te laai.

U sal my die pad van die lewe bekend maak; versadiging van vreugde is voor u aangesig, lieflikhede in u regterhand, vir ewig.
Psalms 16:11

Impak van Covid-19 Inperkings op seniorvolwassenes – Dr Petrus Moolman

In hierdie artikel bespreek ons die negatiewe inpak wat Covid-19 inperkings op die seniorvolwassene het en wat daaromtrent gedoen kan word. kliek gerus hier om die artikel te lees.

Luister na die preek...

Waarom, Here?

Dr Petrus Moolman behandel die eeue-oue vraag wat gelowiges dikwels vra wanneers krisisse oor hulle spoel. Kliek hier om die artikel af te laai https://www.ngoverkruin.org.za/wp-content/uploads/2021/07/Waarom-Here-2021.pdf

Luister na die preek...

GRENDEL

Dr Petrus Moolman dink na oor die manier waarop ons as medemense mekaar beïnvloed … of nie! https://www.ngoverkruin.org.za/wp-content/uploads/2020/12/GRENDEL.pdf

Luister na die preek...

Kuns in klip

Dr Petrus Moolman besin oor die vernuf om die uitdagings van 2020 en 2021 soos ‘n kunswerk uit te beitel. Om hierdie artikel te lees klik hier

Luister na die preek...

Brief oor Nood en NG Overkruin – Deon Pagel

Lees gerus die meegaande brief wat broer Deon Pagel (Voorsitter van NG Overkruin se Kommunikasie Kommissie) geskryf het oor die Nood wat ons beleef en ons as gemeente se rol en verantwoordelikheid. https://www.ngoverkruin.org.za/wp-content/uploads/2020/11/NG-Overkruin-en-Nood-Deon-Pagel.pdf

Luister na die preek...

GE-AARD-HEID

Dr Petrus dink na oor ons aardse verbondenheid en watter implikasies dit vir ons as Christengelowiges het. Klik hier om ‘n kopie van die artikel te kry

Luister na die preek...

Ononderhandelbaar

Dr Petrus Moolman bespreek die ononderhandelbaarheid van die Goeie Nuus Klik hier om die .pdf af te laai

Luister na die preek...

Altruïsme

Dr Petrus Moolman skryf oor die SELFLOSE gee van ‘n gelowige in die belang van selfs ‘n vreemdeling in nood Klik hier om die dokument te lees.

Luister na die preek...

Ek kan nie meer nie

Dr Petrus Moolman skryf oor die punt wat ons bereik as ons eenvoudig genoeg gehad het … Kliek hier om artikel te lees

Luister na die preek...
foto van hande in die lug wat son vang

Geseën om te seën

Hoe seën mens iemand anders? Wat doen jy as jy vervloek word? Dr Petrus Moolman gesels oor die Bybelse gebruik om te seën en geseën te word en watter verantwoordelikheid dit meebring Kliek hier om die artikel af te laai

Luister na die preek...