Matt 23 1- 11

2019.10.20
Ds. H. Carstens
9vm

Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;
Johannes 1:12

Dr Petrus Moolman Sondagaand 24 Oktober 2021

Om na hierdie diens te kyk, gebruik hierdie skakel https://youtu.be/1K_2d7sfzOo

Luister na die preek...

Sondagoggend, 10 Oktober 2021 – Ds. E Sassenberg

Ons lees saam uit Markus 10:17-31. Wat ‘n interessante gedagte om ‘n kameel deur die oog van ‘n naald te trek? Kom ons dink saam oor God se genade en geskenk wat Hy vir ons gee. Tema: Nie houding nie- Verhouding! Skakel gerus in by die diens deur om op die volgende skakel te kliek.

Luister na die preek...

Sondagoggend 3 Oktober 2021 – Ds. C. Randall

Teks: Markus 10: 13 – 16 Tema: Oppie, Abba! Jy is baie welkom om saam te kom aanbid. Vir die volledige erediens, druk op die onderstaande prentjie

Luister na die preek...

Sondagoggend, 26 September 2021 – Ds. E Sassenberg

Ons staan Sondag stil by die belangrikheid van gebed in ons geloofsgemeenskap. Tema: Daarom bid mens! Teks: Jakobus 5:13-20 Volg gerus hierdie skakel vir die erediens.

Luister na die preek...

SONDAGOGGEND 19 SEPTEMBER 2021 Dr PETRUS MOOLMAN

Vanoggend gesels ons oor die praktiese implikasies van ‘n belydenis wat sê: Ek glo in die Heilige Gees Gebruik hierdie skakel om na die diens te kyk

Luister na die preek...

Sondagaand, 19 September 2021 – Dr. N. Steyn

Sondagaand 19 September om 18: 00 kyk ons na Die wysheid wat van Bo kom vanuit Jakobus 3:13-4:8. Goddelike wysheid is anders as menslike wysheid. God skenk aan ons sy wysheid sodat ons in sy Naam kan lewe en n verskil in mekaar se lewens kan maak. Volg gerus hierdie skakel vir die erediens:

Luister na die preek...

Sondagaand, 12 September 2021 – Dr. N Steyn

Ons kyk saam na Die krag van (W)woorde vanuit Jakobus 3:1-12. Die spreekwoord sê: Die pen is magtiger as die swaard, en so is die effek van wat ons sê en van hoe ons dit sê. Kliek gerus op hierdie skakel om die diens bytewoon.

Luister na die preek...

Sondagoggend, 12 September 2021 – Ds E. Sassenberg

Kom skakel in by hierdie spesiale diens, 2021 Lentefees-sangdiens. Tema: Kom ons loof die Here! Teks: Psalm 113 Kliek gerus op hierdie skakel om die diens bytewoon.

Luister na die preek...