Praise and Worship – 28 Junie 2020, Aandkerk

Kom geniet die geleentheid saam met ons deur om die Here se naam te eer en te prys deur lofsang. Julle is welkom om saam te sing of slegs na die woorde te luister en met God te praat.

Jy is welkom om na die klankbaan van die erediens te luister, deur om op hierdie skakel te kliek.

Of jy kan die volledige erediens se video vanaf Sondagmiddag om 15:00 op Youtube kyk by hierdie skakel.

Kom ons loof die Heer as ´n spesiale afskop vir ons aandienste