Sondag 11 April – ds. Corné Randall

Tydens vanoggend se erediens lees ons uit Handelinge 4: 32 – 37. Ons tema van die erediens is: Ek en jy, lewende penne. Kom aanbid saam!

Vir die opname na die erediens, druk op die onderstaande prentjie

Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;
Johannes 1:12

Dr. Petrus Moolman – Sondag 26 April 2020

Vind hier die skakel na die PDF-dokument met Sondag se erediens. Jy is ook welkom om na die klankbaan van die erediens te luister, deur op hierdie skakel te kliek. Of jy kan die volledige erediens se video vanaf Sondagoggend om 06:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.

Luister na die preek...

Dr. Nelius Steyn – 19 April 2020 – Aanddiens

Dr Nelius Steyn gesels met ons vanuit Deuteronomium 6 oor die vraag: “Is God dan kwaad vir ons?”

Luister na die preek...

Ds. Heinrich Carstens – Sondag 19 April 2020 – Huiskerkerediens

Vind hier die skakel na die PDF-dokument met Sondag se erediens. Jy is ook welkom om na die klankbaan van die erediens te luister, deur op hierdie skakel te klik. Of jy kan die volledige erediens se video vanaf Sondagoggend om 08:00 op YouTube kyk by hierdie skakel. Dankie dat jy deel is van ons…

Luister na die preek...

Koffiekuiers ds Heinrich Carstens

Ds Heinrich Carstens nooi jou uit om elke dag saam met hom koffie te drink terwyl hy gedagtes vanuit die Woord deel.

Luister na die preek...

Erediensriglyne vir Groot Lydensweek & Paasnaweek van 2020 – Ds Corné Randall

Laai die Stilliturgie vir Paassondag hier af. Laai die Groepsliturgie vir Paassondag hier af. Agtergrond tot die lees van die Groot Lydensweek Hulpmiddel Laai PDF-weergawe van die Groot Lydensweek Hulpmiddiel hier af Beste lidmaat, Die doel van hierdie boekie is om jou te begelei om iets van die lydensweg wat Jesus gestap het, te beleef….

Luister na die preek...

Ds. C. Randall

2020.03.15Ds. C. Randall9vm

Luister na die preek...

E. Sassenberg

2020.03.08 E. Sassenberg 6nm

Luister na die preek...

Dr. P. Moolman

2020.03.01 Dr. P. Moolman 9vm

Luister na die preek...