Sondag 11 April – ds. Corné Randall
Tydens vanoggend se erediens lees ons uit Handelinge 4: 32 – 37. Ons tema van die erediens is: Ek en jy, lewende penne. Kom aanbid saam!
Vir die opname na die erediens, druk op die onderstaande prentjie
Kantoor Ure: Ma - Vry 08:00 - 13:00
Kantoor Ure: Maandae tot Vrydae 08:00 - 13:00