Sondag 13 Desember 2020 – Ds Heinrich Carstens

Vandag staan ons stil by Jesaja 61:1-11 en hoor hoe ons ook in Adventstyd ADVERTENSIEBORDE MET VREUGDE kan wees wat vertel van God se liefde en genade.  Jy is welkom om saam met ons te aanbid… of dit nou aanlyn of in persoon is.

Jy kan die erediens lewendig volg op ons YouTube-kanaal deur op die skakel/prent hieronder te kliek. Die uitsending begin om 08:55