Sondag 15 Mei 2022 – Ds. Willie Rothmann


Teks: Handelinge 4:1-12
Tema: Jesus se opstanding verander alles: Lewe onder die gesag van Jesus

Sondagoggend 15 Mei gaan ons voort met ons Preekreeks: “Die opstanding van Jesus verander alles”.

Duisendtalle mense het tot geloof gekom in Jesus Christus as die enigste opgestane Verlosser en Heer.
Hulle lewens was was daarvolgens getransformeer, om nie net onder die gesag van Jesus die Lewe nie, maar ook met Sy gesag die evangelie te verkondig.
Kom wees deel van hierdie reeks en kom vind uit hoe Jesus se opstanding ook radelike verandering in jou lewe kan bring…

U kan op die volgende skakel druk om na die volledige erediens te luister