Sondag 16 Augustus 2020 – Ds. Corné Randall

Ons gaan vandag voort met ons reeks oor geloofshelde en ds. Corné gesels spesifiek oor Jakob. Inleidend vertel hy iets oor die belangrike hoofstukke in Jakob se lewensverhaal en hoe ons telkens God se betrokkenheid en teenwoordigheid in sy lewensverhaal sien.

Ons teksgedeelte van vandag is Genesis 32: 22 – 32. In hierdie teksgedeelte lees ons onder andere van `n stoeigeveg, seën en Jakob wie se naam na Israel verander word.

Die tema van die erediens is: Wie hou vir wie vas..?

Vir die geskrewe weergawe van die erediens, volg die skakel.

Vir die klankbaan van die erediens, volg die skakel.

Vir die video van erediens (besikbaar vanaf 16 Aug 06h00), druk op die onderstaand prentjie.