Sondag 17 April 2022 – Ds. Willie Rothmann

Paasfees is eintlik ’n fees van verwondering.
En Paasfees het alles, maar ALLES, te make met LEWE!
Dit gaan oor die opstanding uit ’n graf … her-lewing!
Dit gaan oor wie JESUS is en die LEWE wat Hy ons gee.

U kan op die volgende skakel druk om na die volledige diens van Opstanding Sondag te kyk