Sondag 17 Januarie 2021 – Ds Heinrich Carstens

As jy eerskomende Sondag (17 Januarie 2021) om 09:00 deel wil wees van NG Gemeente Overkruin se AANLYN-EREDIENS, is jy welkom om hierdie skakel na ons gemeente se YouTube-kanaal te gebruik.

Ons lees die pragtige Psalm 139 en raak weer bewus daarvan dat God by ons is… in ons is… oral en altyd en daarom kan ons ook as gelowiges die onbekende van 2021 met geloofsmoed instap.