Sondag 18 April 2021 – ds. Corné Randall

Skriflesing: Lukas 24: 36 – 49. Tema: Wanneer Jesus verskyn.

Die sakrament van die doop word bedien en ons gee ook terugvoering oor die besluit van die gemeenteraad oor die vulling van die leraarspos.

Jy is welkom om saam te kom aanbid!