Sondag 20 Desember 2020 – Ds Heinrich Carstens

Dis vandag ons VIERDE ADVENTSONDAG en ons gaan vanuit 2 Samuel 7:1-14 in die Woord van die Here nadink oor wat dit vandag vir ons beteken om ‘n “huis vir die HERE” te bou. En ons beleef in die sakrament van die DOOP (wat aan twee kinders bedien word) die genadige teenwoordigheid van God.

Jy is welkom om vanaf 08:55 in te skakel by ons lewendige uitsending op ons gemeente se YouTube-kanaal. Vir meer inligting skakel gerus vir ds Heinrich Carstens by 083 566 1490.