Sondag 23 Augustus 2020 – Ds. Corné Randall Aandkerk

By dié Aandkerk geleentheid gesels ds. Corné Randall oor Filippense 2: 1 – 11. Hy staan stil by die tema van beheer en mag. Jesus het sy beheer, mag en oorwinning deur sy liefde, sorg en opoffering bewys.

Jesus se beheer en leiding lyk natuurlik baie anders as die superheroes op TV waarin ek en jy gewoond is. Jesus wys sy mag en beheer deur sy broosheid. Hoe help dit ons om te dink oor ons verhoudings met mekaar en hoe ons in mekaar se lewe betrokke is.

Tydens hierdie Aanderk geleentheid gaan ons ook saam nagmaal vier.

Onthou ons Zoom – gesprek Sondag 23 Augustus 19:00.

Vir die klankbaan van die erediens, volg die skakel.

Vir die video van die erediens (beskikbaar vanaf 23 Aug 13:00), druk op die onderstaande prentjie.