Sondag 23 Mei 2021 – Aanddiens, Prop Elané Sassenberg.

Ons vier Pinksterfees saam met nagmaal. Kom vier dit saam met ons en besin oor die lewe wat God se Gees vir ons gee. God is nader as wat ons dink. Ons kyk na die verhaal van Esegiël 37 vanuit ‘n pinkster hoek punt.

Kliek gerus op hierdie skakel om die erediens aanlyn te kyk.