Sondag 23 Mei 2021 – ds. Corné Randall

Dit is Pinksterfees!

Tydens hierdie erediens lees ons saam uit Esegiël 37: 1 – 14.

Die tema van die erediens is: Die Gees gee LEWE.

Ds. Corné hanteer die Woordverkondiging en dr. Petrus en prop. Elané bedien saam die sakrament van die Nagmaal.

Jy is welkom om saam te kom aanbid!

Vir die video van die erediens, druk op die onderstaande prentjie.