Sondag 24 April 2022 18:00 Dr. Nelius Steyn

Jesus is die Begin en die Einde! Dit beteken dat ons as sy volgelinge, vanuit die oorwinning wat reeds behaal is, lewe! Hoe doen mens dit? Teks: Openbaring 1:8 Tema: Leef agterstevoorom: Begin by die einde… Kom groei en geniet hierdie toekomsbepaalde perspektief!!! Volg gerus hierdie skakel vir die erediens: https://youtu.be/yG78jSho3aA

Vrede! Dr. Nelius Steyn