Sondag 25 Okober 2020. Dr Petrus Moolman

Vandag praat Dr Petrus Moolman oor die tema: My denke in God se ruimte. Die Skrifgedeelte is Rom 12:1-8.

Om na die diens op Youtube te kyk kliek hierdie skakel

https://www.youtube.com/watch?v=CY3h7e9hB48

Om ‘n Skriftelike .pdf kopie van die preek te bekom , kliek hier