Sondag 29 November 2020 – Ds Heinrich Carstens

Dis die Eerste Advenstweek en ons staan stil by Jesaja 64:1-9. Ons dink na oor wat dit beteken om met HOOP te wag! En ons is ook getuies wees van twee kleingoed wat deur die DOOP ingelyf word in die kerk van die Here Jesus.

Jy kan die erediens lewendig volg op ons YouTube-kanaal deur op die skakel/prent hieronder te kliek. Die uitsending begin om 08:55.