Sondag 4 Oktober 2020 Aandkerk. Wat nou…hoe hanteer ek verliese?

Tydens hierdie Aandkerk geleentheid dink ons as `n geloofsgemeenskap saam oor hoe ons trauma/verliese hanteer.

Vir die klankbaan van die erediens, volg die skakel.

Vir die video van die erediens, druk op die onderstaande prentjie.