Sondag 9 Mei 2021 – ds. Corné Randall

Skriflesing: Handelinge 10: 44 – 48.

Tema: Goeie nuus oor grense…

Tydens vanoggend se erediens lees ons die verhaal van die eerste gemeente verder en ons hoor dat mense wat nie Jode is nie die Gees ontvang.

Wat beteken dit vir jou en my?

Jy is welkom om saam te kom aanbid tydens ons 09:00 erediens.