Sondagaand, 12 September 2021 – Dr. N Steyn

Ons kyk saam na Die krag van (W)woorde vanuit Jakobus 3:1-12. Die spreekwoord sê: Die pen is magtiger as die swaard, en so is die effek van wat ons sê en van hoe ons dit sê.

Kliek gerus op hierdie skakel om die diens bytewoon.