Sondagaand, 13 Februarie 2022 – Dr. N Steyn

More is Valentynsdag, ‘n dag wat romantiese liefde vier. Die grootse bewys van liefde egter, is dat God Homself in Jesus Christus aan ons gegee het. Jesus wat gekruisig is en opgestaan het, is die hart van ons geloof as Christene. Kon deel in hierdie wonderlike waarheid Sondagaand 13 Februarie 2022.

Volg gerus die skakel om deel te word van die diens.