Sondagaand 16 Mei 2021 – Pinkster 1 – dr. Thinus van Staden.

Tydens vanaand se aanddiens skop ons Pinksterreeks af. dr. Thinus lees uit Markus 1: 1 – 8; 9 – 11.

Jy is welkom om saam te kom aanbid.

Vir `n klankopname van die preek, volg die skakel.

Vir die volledige video van die erediens, druk op die onderstaande prentjie.